Ons Houding Teenoor Sonde (14-04-2019)

Ons Houding Teenoor Sonde (14-04-2019)

Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is slegs vir Geestelik volwassenes. Almal van ons is nie Geestelik volwasse nie, want Geestelik volwasse is ook in jare. Hierdie boodskap kan jou maklik van stryk bring. As jy dit verkeerd hoor, kan jy verdwaal, want die boodskap gaan...
Is Daar Gif In Die Brood? (29-09-2019)

Is Daar Gif In Die Brood? (29-09-2019)

Banie Swanepoel: Ons almal het brood en water nodig om te kan oorleef. As jy brood of water met gif inkry, sal jy sterwe. Dieselfde geld vir ons op Geestelike gebied. Yahshua is die brood van die lewe en Hy is die lewendige water. (Die Nagmaal is net ‘n simboliek...
Drie Godsdienste (01-09-2019)

Drie Godsdienste (01-09-2019)

Banie Swanepoel: In hierdie reeks word drie godsdienste met mekaar vergelyk. Christen-, Islam- en die Joodse godsdiens. Staan terug asof jy ‘n buitestaander is en sien die ooreenkomste tussen hierdie drie godsdienste, dan meet jy waarmee jy besig is. Een van die drie...