Die Doop (13-02-2022)

Die Doop (13-02-2022)

Banie Swanepoel: Hoekom moet ons gedoop word? Die doel met hierdie boodskap is om die doop met ‘n baie elementêre en tog met diepte te verduidelik. Maklik om te verstaan, maklik om te verduidelik en maklik om ‘n besluit te kan neem. Hoekom moet ons gedoop word ? Die...