Wat is liefde? (26-03-2023)

Wat is liefde? (26-03-2023)

Wat is liefde? (26-03-2023) PDF – Banie Swanepoel: liefde is die mees bevredigendste IETS wat bestaan Jesaja 54:6  Want soos ‘n verlate vrou en ‘n bedroefde van gees het die HERE jou geroep, en soos ‘n vrou uit die jeugtyd as sy versmaad was, sê jou...
Kronologie van die Wederkoms (2023)

Kronologie van die Wederkoms (2023)

Kronologie van die Wederkoms (2023) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie reeks handel oor die kronologie van Die Wederkoms en dit begin dan ook by Die Wederkoms, sodat ons ‘n raamwerk het van die volgorde van die verwagte gebeure vanaf Die Wederkoms. Iets nuttigs om...
Die Geestelike Gawes  (19-02-2023)

Die Geestelike Gawes (19-02-2023)

Die Geestelike Gawes (19-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Ons is almal geïndoktrineer. As jy iemand vir tien jaar lank geglo het, maar skielik ontdek jy die persoon het al die tyd vir jou gelieg, dan moet jy daai leuens uit jou hart kry, maar dit vat ‘n proses en...
Nege vrae (14-02-2023)

Nege vrae (14-02-2023)

– Banie Swanepoel: Daar is twee maniere om te treur met die totsiens-sê van ‘n geliefde… 1 Thessalonicense 4:13  Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die...
Wat is die waarheid? (12-02-2023)

Wat is die waarheid? (12-02-2023)

Wat is die waarheid? (12-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Baie algemene boodskap, maar waar trek jy met die waarheid? Is jy nog op die regte spoor? Die Satan smokkel met ons koppe om die waarheid uit te haal en die leuen in te sit, in elke aspek van die lewe....