by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 7, 2024 | Preke
Geloof vra opoffering (07-04-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is geloof? Dit waarvan ons oortuig is. Dit wat ons optrede bepaal. Waar kom ons aan dit wat ons glo? Ons glo dít waarmee ons grootgeword het. Ons hou vas aan geloof wat pas by lewensstyl. Ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 4, 2024 | Preke
Bly gefokus (17-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is besig om te gebeur? Matthéüs 24:1-13 En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys. 2 En Jesus sê vir hulle: Sien julle al...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 4, 2024 | Preke
Die doop – 10 vrae met antwoorde (10-03-2024) PDF – Stefan Botha: Wie is dit wat sê dat mense gedoop moet word? Wat is die doop? Klein doop, of groot doop? Vervang die doop die besnydenis? Wie kan en moet gedoop word? Red die doop ons? Waarom moet ‘n persoon...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 4, 2024 | Preke
Wat is my waarde? (10-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is waarde in die samelewing? Getrouheid, eerlikheid, integriteit, spanwerk, geregtigheid, moraliteit, vertroue… Die dinge wat voorspoed en geluk veroorsaak. Dit het vir ons waarde, want dit is waardevol....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 3, 2024 | Preke
Wees sterk en vol moed. {Die optrede van iemand wat glo} (03-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Deuteronómium 31: 1 Daarna het Moses gegaan en die hele Israel met hierdie woorde toegespreek 6 Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 26, 2024 | Preke
Wat word van my sonde? (25-02-2024) PDF – Banie Swanepoel: Waar kom my sonde vandaan? Romeine 5: 12 Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig...