by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 1, 2024 | Preke
Kan die Duiwel mense aanval? (01-09-2024) PDF Banie Swanepoel: Openbaring 20: 10 En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid. ...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 25, 2024 | Preke
Om Hom te kan ken (25-08-2024) PDF Banie Swanepoel: Psalm 34: 12 Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer. Filippense 3:7-11 Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag. 8 Ja waarlik, ek ag ook...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 18, 2024 | Preke
Die onwettige Hoëpriester (18-08-2024) PDF Banie Swanepoel – Die priesters was net uit die stam van Levi en uit dieselfde geslag: Esra 6: 18 En hulle het die priesters aangestel volgens hulle afdelings en die Leviete volgens hulle afdelings vir die diens...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 30, 2024 | Preke, Reekse
Kerk of Volk? (2024)PDF Banie Swanepoel: 001 – Kerk of volk (30-06-2024) Die volk by die berg Karmel kan nie glo dat hulle verkeerd kan wees nie, selfs na die vuur uit die hemel het hulle hul nie tot God bekeer nie. Ons word ook gewaarsku en gewaarsku om ons te...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 5, 2024 | Preke
Die evangelie van die Koninkryk van GOD (2024) PDF Die Evangelie van die Koninkryk van God (VOLLEDIGE BOODSKAP) PDF Banie Swanepoel: 001 – Die evangelie van die Koninkryk van God gaan oor God en sy Koninkryk. In die begin het God die hemel en die aarde geskape....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 14, 2024 | Preke, Reekse
Die ontstaan van die Kerk (2024) PDF – Banie Swanepoel: 2000 jaar gelede gebeur daar iets in Jerusalem wat die duiwel onkant vang: Die profesieë ontknoop nie soos wat hy dit verstaan het nie. Sy toegang tot die hemele word ingeperk. (001 – Satan se nederlaag en...