by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 27, 2022 | Preke, Reekse
Jou Geloof Het Jou Gered (27-03-2022) PDF – Banie Swanepoel: Die gedeelte wat sê ‘jou geloof het jou gered’ kan so maklik verkeerd opgeneem word. Dit kan so maklik die evangelie van redding so vereenvoudig, dat dit eintlik niks is nie. Ons gaan na Skrifgedeeltes...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 26, 2022 | Preke
Is Ek Goed Genoeg? (06-02-2022) PDF – Banie Swanepoel: ‘n Baie ope vraag. Is ek goed genoeg om gered te word / Is ek goed genoeg vir Yahshua? Wat is GOD se standaard vir ons om gered te word? Daar is duisende verskillende kerk-denominasies in die wêreld en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 20, 2022 | Preke
Hinkepink Of Huppel In Jou Stap (20-03-2022) PDF – Stefan Botha: Kom ons kyk wat sê die woordeboek oor hierdie twee gedagtes en dan kyk ons of dit in die Woord van GOD voorkom en as dit daar voorkom, of ons iets daaruit kon leer. hinkepink: mankerig, kreupel,...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 20, 2022 | Preke
Die Heidene en die Verbonde (25-09-2016) PDF – Banie Swanepoel: As ‘n mens die Bybel net lees asof jy hom die eerste keer lees, dan gaan hierdie geheimenis eintlik baie eenvoudig wees. Jy gaan dit lees en dit gaan net vir jou sin maak en jy gaan sien, dit is...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 19, 2022 | Preke
Of ek lewe en of ek sterwe, ek het hoop (22-09-2018) PDF – Banie Swanepoel: “Of ek lewe en of ek sterwe…” Ironies, almal van ons wat hierdie boodskap luister, behoort al te gesterwe het, want as jy nie gesterf het nie, kan jy nie in Yahshua lewe nie en dit is...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 17, 2022 | Preke
Werke wat nie red nie (02-07-2017) PDF – Banie Swanepoel: Julle het seker al daai ding gelees wat altyd so nou en dan op die Internet by jou verbykom van die omie wat op sy sterfbed lê en dan sê hulle; wanneer jy op jou sterfbed lê dan dink jy nie aan al die...