by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 14, 2022 | Preke
In die wêreld, maar nie van die wêreld nie (28-08-2016) PDF – Banie Swanepoel: “In die wêreld en nie van die wêreld nie”, is ‘n begrip wat baie keer uit verband uit geruk word, wat jou toestemming gee om in hierdie lewe te lewe soos jy wil, of soos jy dink jy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 14, 2022 | Preke
Drie Enige God (04-09-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n bekende onderwerp, maar die duiwel is listig en kom nie met ‘n blatante leuen na ons toe, sodat ons hom dadelik kan uitwys nie. Hy kom met iets wat net-net van die waarheid af is en soos die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 6, 2022 | Preke
Wêreldoorlog 3 (06-03-2022) PDF – Banie Swanepoel: Ons het nou al Wêreldoorlog Een gehad en Wêreldoorlog Twee en as jy die nuus aansit, dan sê hulle “Die oorlog is hier… Is jy gereed vir die oorlog?”. Hoekom? Openbaring 16:12 En die sesde engel het sy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 27, 2022 | Preke
Ons Uittog Uit Egipte (27-02-2022) PDF – Banie Swanepoel: Soos die Israeliete uit Egipte uitgetrek het, so moet ons ook uit Egipte uittrek. Alles is nie net genade nie en ons kan nie maar net eenkant staan en apaties wag nie. Toe VADER die Israeliete uit Egipte...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 22, 2022 | Preke
Wedergeboorte en dan daarna (19-02-2017) PDF – Banie Swanepoel: As ons sing “Sy Woord verslaan ons vyande” en jy neem dit letterlik op, dan gaan ons, ons Bybels gebruik om ons vyande mee te slaan. Hieruit kan ons aflei dat Sy Woord “geestaal” is en nie letterlik...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 22, 2022 | Preke
Vrees van die sienlike word twyfel en verteer dan geloof (21-05-2017) PDF – Banie Swanepoel: Vrees van die sienlike, en hoorlike, word twyfel en daai twyfel, verteer jou geloof. Geloof verg dapperheid. Geloof beleef jy eers wanneer jy geloof nodig het en as jy...