‘n Nuwe Mens   24-04-2016

‘n Nuwe Mens 24-04-2016

‘n Nuwe Mens 24-04-2016 PDF – Banie Swanepoel: Elkeen van ons word ‘n nuwe mens, of is ‘n nuwe mens, maar dit is nie iets wat gebeur en di’s verby nie. Dit groei. Di’s lewe. Luister maar die boodskap, al dink jy, jy ken dit, want onthou, dit groei....
Kies die seën of die vloek (20-11-2016)

Kies die seën of die vloek (20-11-2016)

Kies die seën of die vloek (20-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons lees van die seën en die vloek in Deuteronómium en hoe dit van toepassing is op ons lewe. Elke oomblik van ons lewe is ‘n geleentheid vir lig of vir duister. Vir die Koninkryk of teen die...
Inligting en Teeninligting (10-07-2016)

Inligting en Teeninligting (10-07-2016)

Inligting en Teeninligting (10-07-2016) PDF – Banie Swanepoel: Teen-inligting is enige inligting wat daar is om jou deurmekaar te maak. Dit kan verkeerde inligting of gemengde inligting of by-inligting genoem word. Ons is redelik afhanklik van inligting vir...
Hy Wat Glo Sal Gered Word (20-02-2022)

Hy Wat Glo Sal Gered Word (20-02-2022)

Hy Wat Glo Sal Gered Word (20-02-2022) PDF Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n baie geykte onderwerp, maar die evangelie gaan oor die saligheid van ons siele. So, as ons nou baie kundig is met al die ander onderwerpe, maar ons siele is nie gered nie, wat help dit? Dit is...
Geloftediens 2021

Geloftediens 2021

Geloftediens 2021 PDF – Banie Swanepoel: Ons herdenk ‘n baie groot wonderwerk in ons verlede. 183 jaar terug het daar die grootste militêre oorwinning plaasgevind, in die geskiedenis van die mens. 20 000 Soldate aan die een kant en 400 aan die anderkant....