by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
1 Petrus (2020/21) PDF – Banie Swanepoel: Wanneer ‘n mens die Skrif lees, moet mens versigtig wees om dit wat mens lees, nie in afdelings te plaas nie. Die opskrifte by die boeke en briewe, is nie deur die skrywers daar bygeskryf nie. So, probeer om dit nie raak...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Geloftedag 16-12-2020 PDF – Banie Swanepoel: Elkeen van ons het ‘n rede hoekom ons Geloftedag vier, maar soos met die Voortrekkers gaan ons in ‘n tregter al nouer in benoudheid. En al die aangeplaktheid waarmee ons grootgeword het, is besig om af te val. Toe die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Sonde en genade (2020) PDF – Banie Swanepoel: Vir almal wat uit Adam uit voortgekom het, is dit uiters belangrik om te weet waaroor gaan sonde en waaroor gaan genade. 001 Sonde en Genade (Waaroor gaan sonde en waaroor gaan genade?) 22-11-2020 002 Sonde en Genade...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Swart Hond – Wit Hond (25-05-2014) PDF – Banie Swanepoel: Die Skrif sê ons moenie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie. Die begin van die prediking aangaande Cristus is wedergeboorte. Wanneer jy tot wedergeboorte gekom het, kom jy tot...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Genade buite konteks (25-07-2020) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n baie, baie belangrike onderwerp vir die mens. Ons is almal skuldig voor GOD, omdat ons sonde doen. Buiten ons is daar nog ander wat ook skuldig is. Die een waarvan ons weet, is Lucifer...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Die virus, sy meewerkers en die eindtyd (19-07-2020) PDF – Banie Swanepoel: Die koms van die Koning is naby en mens wil nie by datums betrokke raak nie. Almal het die Wederkoms tweeduisend jaar na Christus verwag, maar wat ons almal misgekyk het, is die Nuwe...