by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Geloof wat kan red (2020) PDF – Banie Swanepoel: Die pad na saligheid, is álles of niks. Wat is hierdie “álles”? Geloof. Wat is geloof? Kom ons kyk wat sê VADER se Woord oor “geloof”. 001 Geloof wat kan red (Alles of niks) 05-07-2020 002 Geloof wat kan red...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Bosdiens 3 (28-06-2020) PDF – Banie Swanepoel: Watter tipe verhouding het ons met ons GOD? Daar ongeveer 37 000 verskillende kerke in die wêreld. Dit beteken 37 000 verskillende opinies van wie GOD is en van wat in die Bybel staan. Kom ons kyk wie is ons GOD en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Die Hervorming (A) (2020) PDF Die Hervorming (B) (2020)PDF – Banie Swanepoel: Hierdie onderwerp is baie aktueel en baie van toepassing op ons almal, want Martin Luther is ‘n goeie voorbeeld van iemand wat bly soek het na wat hy moet doen, om saligheid te kan...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
‘n Vaste Geloof (2020) PDF – Banie Swanepoel: Hebreërs 11: 1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Hebreërs 11: 6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag;...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Die Doop, Die Ark Van Noag In Vervulling (27-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Noag en sy ark, ‘n profesie van die doop en wedergeboorte. In hierdie boodskap ingesluit: Die verduideliking van die Heilige Name (Yahweh en Yahshua) Génesis 5:28 Toe Lameg...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Gevoel se voet (19-01-2020) PDF – Banie Swanepoel: Wat laat die vlees begeer en hoe beveg ons die begeertes van die vlees? Wanneer ‘n mens gebore word, word hy gebore met ‘n skoon verstand. Daar is niks op geskryf nie, maar die oomblik as daardie babatjie sy oë...