by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Ken jy God? (28-01-2018) PDF – Banie Swanepoel: Om GOD te bedink, is Goddelik en ‘n mens se verstand kan dit nie doen nie. Ken jy GOD, of weet jy net van Hom? Ken jy Sy hart? Ken jy Sy optrede? Weet jy waarvoor is Hy lief? Weet jy wat Hy haat? Dit is belangrik...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Gun jouself die ewige lewe (18-09-2016) PDF – Banie Swanepoel: Wat is die doel van jou godsdiens, geloof, dogma, geestelike lewe… Hoekom doen jy wat jy doen? Wat is jou eindverwagting van jou godsdiens, dogma, geloof, geestelike lewe… As daar min gaan wees wat...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Hoe sal dit dan wees? (03-12-2017) PDF – Banie Swanepoel: GOD kom terug om te regeer. Ons lees in die profete van dinge wat nog moet gaan gebeur. Met die lewe soos dit nou aangaan, gaan dit dieselfde wees, soos nou… Toe VADER geskape het, het Hy ses dae geskape...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Geloof behaag GOD (30-10-2016) PDF – Banie Swanepoel: Geloof en gehoorsaamheid is nie dieselfde nie. Geloof is om GOD te glo vir wat Hy gesê het sonder om te sien. Hy praat, ek hoor en ek glo, maar ek sien nie. Gehoorsaamheid is my optrede nadat ek Hom gehoor en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Wees sterk en vol moed (31-04-2018) PDF – Banie Swanepoel: Wanneer moet jy sterk en vol moed wees? “Sterk en vol moed” impliseer dit is nie maklik nie. Job se verhaal, is vir ons die mooiste voorbeeld uit die Skrif van hoogty tot laaggety. ‘n Man wat alles in...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Wie is Yahweh? (16-10-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ken jy Yahweh vir wie Hy is, of het jy ‘n suurdeeggedagte? Omdat ons in die Nuwe Verbond-tyd lewe, fokus ons, ons baie daarop en dink GOD het verander van die GOD van die Ou Verbond, na die GOD van die Nuwe...