Lydsaamheid (28-10-2018)

Lydsaamheid (28-10-2018)

Lydsaamheid (28-10-2018) PDF – Banie Swanepoel: Ons almal het seker ‘n redelike goeie idee wat lydsaamheid beteken, maar daar is teorie en daar is praktyk. Jy kan geloof byvoorbeeld heeltemal verstaan, maar om te glo, is nie so maklik nie. “Lydsaamheid” is ‘n...
Getrouheid (05-03-2017)

Getrouheid (05-03-2017)

Getrouheid (05-03-2017) PDF – Banie Swanepoel: Getrouheid is ‘n begrip in die Skrif wat ‘n mens net baie maklik oor lees, maar het ons ‘n begrip oor wat dit beteken? Is ons getrou? Hoe belangrik is dit om getrou te wees? Wat is die waarde van getrouheid? Hoe pas...
Hoop (12-06-2016)

Hoop (12-06-2016)

Hoop (12-06-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hoop is ‘n begrip wat ons as gevolg van ons taal verkeerd verstaan, dat hoop eintlik ‘n wens geword het. Soos bv. as ek sê ek hoop dit gaan reën, dat ek eintlik wens dit gaan reën en dat dit sodoende eintlik nie meer ‘n...
Josef (26-03-2017)

Josef (26-03-2017)

Josef (26-03-2017) PDF – Banie Swanepoel: Josef se lewe is ‘n praktiese voorbeeld van ons lewens. Josef het net normaal sy lewe gelei, maar VADER het hom só dramaties kon gebruik in sy lewe. Baie keer as ons kyk na die geloofshelde, dan dink ons dit was maar net...
Sit af daai lig (11-06-2017)

Sit af daai lig (11-06-2017)

Sit af daai lig (11-06-2017) PDF – Banie Swanepoel: Wat is lig? Lig skyn in die duisternis. Maak nie saak hoe donker dit is nie. As jy ‘n kers aansteek, of ‘n lig aanskakel, verdryf dit die duisternis… Altyd. Die duisternis kan nooit die lig oorweldig nie. Dit...
Hierdie lewe maak nie sin (28-05-2017)

Hierdie lewe maak nie sin (28-05-2017)

Hierdie lewe maak nie sin (28-05-2017) PDF – Banie Swanepoel: Ons almal kom van tyd-tot-tyd by ‘n begrafnis. ‘n Begrafnis is altyd iets wat jou na realiteit toe ruk, want jy gaan maar net met jou lewe aan en elke dag rol maar net die volgende dag in en jy stry...