by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Laat dit oor aan God, oorhandig die sleutels (27-08-2017) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie aardse bestaan kan ons vergelyk met ‘n toneelspel waarin jy ‘n rol het wat jy moet speel en alles wat met ons gebeur, is in die décor, want ons is reisigers… Ons is op pad...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Om ‘n beeld van YaHWeH te aanbid (15-04-2018) PDF – Banie Swanepoel: Om ‘n beeld van Yahweh te aanbid, is nie ‘n maklike onderwerp nie. Dit is soos om met iemand te praat oor die Geeswêreld, maar hy het dit nog nooit beleef nie. Vir iemand wat in die Gees...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Mammon maak my bang (13-08-2017) PDF – Banie Swanepoel: Yashua sê Hy het die wet vervul. Die wet waarvan hierdie boodskap ter prake is, is Deuteronómium 5:7 wat sê “Jy mag geen ander gode voor My aangesig hê nie.” Die oomblik as ons dit hoor, dan hardloop ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Opreg verkeerd (As gevolg van onkunde) 29-10-2017 PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is saamgestel na aanleiding van die beplande optog teen plaasmoorde. Verskeie persone en instansies het elkeen ‘n opinie van hoe die saak hanteer moet word en dit skep net...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Geloof (17-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Geloof is só groot onderwerp, jy kan jou lewe lank daaroor praat en dan by ‘n baie klein gedeelte daarvan uitgekom. Die opvattings wat ons van geloof het, veroorsaak dat ons geloof nie kan sien nie. Geloof is nie iets...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Versoeking PDF – Banie Swanepoel: Ons aanbid ‘n opgestane Yahshua (Jesus), maar voordat Hy uit die dood uit opgewek is deur ons VADER, het Hy ‘n baie moeilike pad gestap. Daai pad het Hy gestap as ‘n honderd persent mens, ten volle mens, want Hy moes vir ons die...