Wie is my naaste? (19-01-2025)

Wie is my naaste? (19-01-2025)

Wie is my naaste (19-01-2025 )PDF Banie Swanepoel: Lukas 10:27  En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself. Naaste is ‘n aanduiding van ‘n...
Die drie weë (12-01-2025)

Die drie weë (12-01-2025)

Die drie weë (12-01-2025) PDF Banie Swanepoel: Daar is drie weë, maar net een lei na die lewe. Ons almal is onwillekeurig op ‘n lewenspad wat eindig met die ewige dood. Daar is geweldige onsekerheid oor wat na die dood vir die mens voorlê. Sommige mense sê dat daar...
Desember 2024 en daarna. (12-2024)

Desember 2024 en daarna. (12-2024)

Banie Swanepoel: Desember 2024 en daarna (12-2024) PDF Huidige Gebeure: Oorlog in Oekraïne. Oorlog in Midde-Ooste (Sirië). Trump word president. Mense se harte beswyk van vrees, vind geen sin in die lewe nie. Ly smart en lewe swaar. 001 – Desember 2024 en...