by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 21, 2024 | Preke
Wat is ”The Great Reset”? (21-01-2024) PDF – Banie Swanepoel: Efésiërs 6:11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. 12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 14, 2024 | Preke
2024 – Laat U Koninkryk kom (14-01-2024) PDF – Banie Swanepoel: Lukas 21:28 En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is. Daniël 2:44 Maar in die dae van dié konings sal die God van die hemel ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Dec 18, 2023 | Preke
Geloftedag 2023 (Die vyand is nog nie verslaan nie) 16-12-2023 PDF – Banie Swanepoel: Eségiël 28: 11 Verder het die woord van die Here tot my gekom en gesê: 12 Mensekind, hef ‘n klaaglied aan oor die koning van Tirus, en sê vir hom: So spreek die Here...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 26, 2023 | Preke
‘n Slegte boodskap en ‘n goeie boodskap, kies vandag… (Oom Piet Swart se begrafnisdiens 25-11-2023) PDF – Banie Swanepoel: Johannes 3:1 En daar was ‘n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, ‘n owerste van die Jode. 2 Hy het in die nag na Jesus gekom...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 26, 2023 | Preke
Esau op die horison (26-11-2023) PDF – Stefan Botha: Génesis 27:41 En Esau was Jakob vyandig gesind vanweë die seën waarmee sy vader hom geseën het, en Esau het in sy hart gedink: Die dae van die rou oor my vader is naby; dan sal ek my broer Jakob...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 17, 2023 | Preke, Reekse
Met wie is die Nuwe Verbond? (2023) PDF – Banie Swanepoel: (001) Met wie is die Nuwe Verbond? [Inleiding] (17-09-2023) (002) Met wie is die Nuwe Verbond? [Maar wie is die Heidene van die Nuwe Testament?] (24-09-2023) (003) Met wie is die Nuwe Verbond [Jakob en...