Die Evangelie volgens Moses en die Profete (2019)

Die Evangelie volgens Moses en die Profete (2019)

Banie Swanepoel: Die algemene gesegde is, die Ou Testament is verby, ons lewe in die Nuwe Testament en ons het nie eintlik meer iets te doen met die Ou Testament nie. Jy kry Bybels wat ‘n Nuwe Testament en Psalms het, maar nie die Ou Testament nie. Dit is die...
Twee Koninkryke Reeks 1-5 (2019)

Twee Koninkryke Reeks 1-5 (2019)

Banie Swanepoel: Die wêreld waarin ons lewe, het ons maar net gekry. Ons is maar net hier en elkeen van ons dink ons weet wat hier aangaan en net die volgende dag dan dink jy, jy het nie ‘n idee wat hier aangaan nie. Dan soek ons maar weer en ons vat weer iets en ons...
Wie is die volk van God? (2019)

Wie is die volk van God? (2019)

Banie Swanepoel: Hierdie tema is vir ons welbekend en die antwoord ook. As jy dertig jaar terug vir iemand gesê het wie die volk van GOD is, sou dit nie veel reaksie uitgelok het nie. Tye het egter só verander, dat hierdie onderwerp vandag baie aktueel geword het....
Gebed verg Geloof (2018)

Gebed verg Geloof (2018)

Banie Swanepoel: Mag ons bid vir ons eie wil? Ons gaan op ons knieë en ons soek VADER se aangesig en Hy gee ons ook die belofte dat Sy Gees vir ons intree. Ons wil bid soos Yahsua gebid het… “Laat U wil geskied.” Dit is egter baie keer vir ons die kwessie, wat is...
Die Wederkoms is nie die Einde nie (2019)

Die Wederkoms is nie die Einde nie (2019)

Die Wederkoms is nie die Einde nie (2019)PDF – Aflaai – Banie Swanepoel: Ons het ons eie gedagtes en ons eie idees van wat die Wederkoms is en hoe dit gaan wees. Meeste van die tyd het ons geen idee nie en dink ons sal maar wag en kyk as Yahshua kom. Ons...
Beloftes van die Heilige Gees (2017)

Beloftes van die Heilige Gees (2017)

Beloftes van die Heilige Gees (2017)PDF – Aflaai – Banie Swanepoel: Ons het die Heilige Gees nodig tot baie dinge. Baie keer fokus ons op een onderwerp en sê dit is waarvoor ons die Heilige Gees nodig het. GOD ís die Heilige Gees en Hy laat vir ons die...