Die Volgende 15 Jaar (2020)

Die Volgende 15 Jaar (2020)

Banie Swanepoel 001 Die Volgende 15 Jaar (Hoekom 15 jaar?, Soos in die dae van Noag, Almal kry die merk van die dier) 09-08-2020 002 Die Volgende 15 Jaar (Wat moet ons doen?) 16-08-2020 003 Die Volgende 15 Jaar (Wat is die teken van Sy koms? – Hy verskyn op die...
Geloofshelde van die laaste dae (2017)

Geloofshelde van die laaste dae (2017)

Banie Swanepoel: Die Woord werk soos saad. ‘n Boer gaan en hy saai ‘n saad en daai saad ontkiem en dit word ‘n plant en dit dra vrug. Die Woord van GOD werk dieselfde. Ons hoor ‘n boodskap, dit gaan in jou ore en daai saad val in jou hart. Oordink wat jy gehoor het en...
Hebreërs-Reeks (2017)

Hebreërs-Reeks (2017)

Banie Swanepoel As jy Hebreërs lees om kennis bymekaar te maak, gaan jy sukkel. Hebreërs is ‘n Gees-boek en as jy dit lees vir wat daar staan, dan is dit van onskatbare waarde. As jy Hebreërs lees in die letter, sal jy wonder hoekom dit nou eintlik in die Bybel is....
Openbaring 12 Reeks  (2018)

Openbaring 12 Reeks (2018)

– Banie Swanepoel: Wanneer mens Openbaring lees, dan slaan ‘n mens van self toe. Mens lees van diere, horings, krone… en verstaan daar niks van nie. Tog het VADER die boek Openbaring nie vir ons gegee sonder ‘n doel nie. 001 Die Rolspelers PDF 002 Die eerste...
Die Heidene en die Verbond (2018)

Die Heidene en die Verbond (2018)

Banie Swanepoel: ‘n Vorige reeks boodskappe (Die Ou- en die Nuwe Verbond) is vooafgaande met hierdie reeks. Luister gerus daarna, want hulle volg mekaar op. “Die Ou- en die Nuwe verbond” beskryf wat ís die verbonde en hierdie reeks boodskappe, vir wíe is die verbonde....