by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Ware hoop vir die toekoms (2019) PDF – Banie Swanepoel: Die laaste negentien jaar in Suid-Afrika, was nie goeie jare nie. Dit was jare van agteruitgang. Baie van ons probeer dit miskyk en ignoreer. Daar is ‘n paar van ons wat nog in ‘n goeie situasie is en dink...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 19, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: In hierdie reeks word drie godsdienste met mekaar vergelyk. Christen-, Islam- en die Joodse godsdiens. Staan terug asof jy ‘n buitestaander is en sien die ooreenkomste tussen hierdie drie godsdienste, dan meet jy waarmee jy besig is. Een van die drie...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Openbaring gaan grootendeels oor die wederkoms van Yahshua. Die wederkoms is wanneer Yahshua terugkom na hierdie wêreld toe en dit is die einde van ‘n dispensasie, die einde van sesduisend jaar ná die geboorte van Adam. Dit is ‘n periode wat Yahshua...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Die Ou- en die Nuwe Verbond klink baie algemeen. Soms praat ons van ‘n verbond, maar soms noem ons dit ‘n testament. ‘n Ou Testament en ‘n Nuwe Testament. ‘n Verbond is ‘n ooreenkoms. ‘n Testament het ‘n erflating. Verbond = ‘n Ou Ooreenkoms en ‘n...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel 001 Die Volgende 15 Jaar (Hoekom 15 jaar?, Soos in die dae van Noag, Almal kry die merk van die dier) 09-08-2020 002 Die Volgende 15 Jaar (Wat moet ons doen?) 16-08-2020 003 Die Volgende 15 Jaar (Wat is die teken van Sy koms? – Hy verskyn op die...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel Josef (26-03-2017) Drie Godsdienste (01-09-2019) Ware Hoop Vir Die Toekoms (2019) Die Volle Wapenrusting (2019)PDF –...