by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 24, 2022 | Preke
Yahshua Se Versoeking (24-04-2022) PDF – Banie Swanepoel: Hoekom was dit nodig dat Yahshua versoek word? Dit is ‘n baie groot gedeelte in die Skrif, waaraan ons te min aandag gee. Lukas 4:1 En Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af,...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 17, 2022 | Preke
Simson En Die Leeu – 17-04-2022 PDF – Stefan Botha: Glo jy wat in die Skrif staan? Glo jy dat Jona drie dae in ‘n vis se buik was? Glo jy dat Daniël in die leeukuil was? Glo jy in evolusie, of glo jy GOD het die aarde in ses dae geskape en die sewende dag...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 8, 2022 | Preke
Die Gouedraad Vanaf die Sondeval, tot die Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde (01-04-2018) PDF – Banie Swanepoel: Ons is verlore gebore, maar ons GOD, aan wie ons behoort, het ons liefgekry. Hy het ons gemaak, maar ons het verlore gegaan en Hy het ons teruggekoop en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 31, 2022 | Preke
Die Draak, die Diere en die Vrou (01-05-2016) PDF – Banie Swanepoel: Die opskrif self sê al vir ons dat daar meer as een “persoon”, of “item”, is. Wanneer ons Openbaring lees, dan maak ons dit gewoonlik op toepassing van twee; die draak en die kerk. Daar is...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 29, 2022 | Preke
Onafwendbare Toekoms (10-11-2019) PDF – Banie Swanepoel: Die gedeelte in Openbaring 13 is redelik bekend, maar dit is belangrik. Dit is ons toekoms… Wie dien jy? GOD, of die dier? Openbaring 12 Reeks 1-9 (2018) Openbaring 13:1 En ek het ‘n dier uit die see...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 28, 2022 | Preke
Gaan My Geloof Genoeg Wees? (17/01/2021) PDF Banie Swanepoel: ‘n Baie bekende en moeilike onderwerp, maar ‘n baie groot onderwerp. Gaan my geloof genoeg wees? Markus 16:16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 27, 2022 | Preke, Reekse
Jou Geloof Het Jou Gered (27-03-2022) PDF – Banie Swanepoel: Die gedeelte wat sê ‘jou geloof het jou gered’ kan so maklik verkeerd opgeneem word. Dit kan so maklik die evangelie van redding so vereenvoudig, dat dit eintlik niks is nie. Ons gaan na Skrifgedeeltes...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 26, 2022 | Preke
Is Ek Goed Genoeg? (06-02-2022) PDF – Banie Swanepoel: ‘n Baie ope vraag. Is ek goed genoeg om gered te word / Is ek goed genoeg vir Yahshua? Wat is GOD se standaard vir ons om gered te word? Daar is duisende verskillende kerk-denominasies in die wêreld en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 25, 2022 | Bybelstudie
Banie Swanepoel DAAR STAAN ÓÓK...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 22, 2022 | Bybelstudie
– Banie Swanepoel: OPENBARING 1 1 DIE openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, 2 wat...