Die Heilige Gees en tale (03-08-2014)

Die Heilige Gees en tale (03-08-2014)

Die Heilige Gees en tale (03-08-2014) PDF – Banie Swanepoel: Wanneer jy na hierdie boodskap luister, maak jou hart en jou sinne oop vir die Woord van die Almagtige. Skuif die oorleweringe en dit wat ander van jou verwag om te glo, opsy. Onthou, die smal pad het...
Die Kerk (2016)

Die Kerk (2016)

Die Kerk (2016) PDF – Banie Swanepoel: Die doel van hierdie boodskap is introspeksie, want die hart van die mens is die bedrieglikste van alle dinge. 001 Die Kerk (25-03-2016) 002 Die Kerk – Wie is lede van die kerk of die liggaam? (26-03-2016) 003 Die...
Die dag van Yahweh (30-08-2015)

Die dag van Yahweh (30-08-2015)

Die dag van Yahweh (30-08-2015)PDF – Banie Swanepoel: Die dag van Yahweh, is die dag wat vir ons voorlê. Daar was ‘n koms van Yahshua, wat lank voor die tyd deur die profete voorspel was en toe op ‘n dag, toe kom Hy. Dit is nou al tweedeuisend jaar verder en ons...
As Ek Benoud Is (15-02-2015)

As Ek Benoud Is (15-02-2015)

As Ek Benoud Is (15-02-2015) PDF – Banie Swanepoel: VADER het ons almal op ‘n pad gebring tot daar waar ons vra: “VADER, wat is U wil?” Ons leef in tye wat ons benoudheid beleef. Behalwe dat ons blootgestel is in omstandigehede in ons land, het ons ook nog ons...
My eie klein wêreldjie (03-05-2015)

My eie klein wêreldjie (03-05-2015)

My eie klein wêreldjie (03-05-2015) PDF – Banie Swanepoel: Elkeen van ons is net een mens en jy leef net ‘n kort tydperk, in ‘n sekere omgewing. Dit veroorsaak baie keer dat jy alles meet aan dit waarmee jy bekend is. Jou omstandighede bepaal grootliks jou...
Die wilde olyf (03-04-2016)

Die wilde olyf (03-04-2016)

Die wilde olyf (03-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Toe Yahshua leringe gebring het, het Hy somtyds met ‘n individu gepraat en soms met ‘n menigte, maar nooit was dit ‘n faktor of die mense tevrede met Sy lering was nie. Inteendeel is daar gevalle wat Sy...
Die Uitverkiesing (2022)

Die Uitverkiesing (2022)

Die Uitverkiesing (2022) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskappe volg opmekaar. Dit is belangrik om dit in volgorde te luister. 001 Die Uitverkiesing – Voor die grondlegging van die wêreld (15.05.2022) 002 Die uitverkiesing – GOD kies uit as gevolg...
Bemoedig Mekaar (05-2022)

Bemoedig Mekaar (05-2022)

Bemoedig Mekaar (05-2022) PDF – Banie Swanepoel: 001 Bemoedig Mekaar (Hoe Bemoedig Mens Iemand?) 01-05-2022 002 Bemoedig Mekaar (Berei jouself voor vir wanneer slegte dinge oor jou pad kom) 08-05-2022 001 Bemoedig Mekaar (Hoe Bemoedig Mens Iemand?) 01-05-2022...