by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Ons Verhouding met die Allerhoogste (22-10-2017) PDF – Banie Swanepoel: Wat is ons verhouding met die Allerhoogste? Die Skepper, die Almagtige? Is Hy ons maatjie met wie ons kan praat en speel soos ons wil? Of is Hy die Allerheiligste tot wie ons geen toegang...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Eségiël 37 (06-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Eségiël was ‘n profeet in Juda. Die huis van Israel het gebreek in twee dele wat met mekaar niks te doene wou hê nie. Hulle het met mekaar oorlog gemaak. Hulle het ekeen hulle eie land, koning en regering gehad. Die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Geloof verander jou hoop (14-06-2015) PDF – Banie Swanepoel: Baie keer loop mens in ‘n rigting en jy weet nie hoekom nie en nadat jy baie jare gestap het, moet jy omdraai en jy dink jy het so baie tyd, geleenthede en groei gemors. Na soveel jare is jou stam se...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke, Reekse
Die Gebod van die Nuwe Verbond (2013) PDF – Banie Swanepoel: Met hierdie boodskap moet jy jou opinie eentkant toe skuif en kyk of jy nie dalk iets anders sien as wat jy gereken het die waarheid rondom hierdie onderwerp is nie. 001 Die gebod van die Nuwe...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Die Weg na Saligheid (21-02-2016) pdf – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is saamgestel deur bydraes van die gemeentelede op ‘n klompie vra. Waarom het ons verlossing nodig? Wie is ek en wie is GOD? Waar kom ek vandaan en hoekom is ek hier? Wie is GOD en waar...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Die Sewe Gemeentes (17-01-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons is een van VADER se gemeentes. Ons is baie ywerig en ons is lief vir mekaar en ons gee om vir mekaar, maar daar is ‘n brullende leeu wat ons nie gaan uitlos nie. Kom ons gaan deur die sewe briewe aan die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 30, 2022 | Preke
Is jy gereed? – Oom Basie het ons vooruit-gegaan (24-09-2017) PDF – Banie Swanepoel: Ons lewe maar van dag-tot-dag, maar die dag as een van ons die tydelike met die ewige verwissel, dan ruk dit ons tot stilstand en ons onthou daar is iets soos die dood....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 26, 2022 | Preke, Reekse
GOD Se Geregtigheid… (2022) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is ‘n groot en moeilike boodskap. Om GOD te bedink is nie ‘n maklike saak nie, want Hy is GOD en ons is mens. Ons kyk na die wêreld en ons maak ons eie gevolgtrekkings van wie Hy is en hoe...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 5, 2022 | Preke
Twee Torings (05-06-2022) PDF – Stefan Botha: Almal van ons het ‘n toring waaraan gebou is van ons geboorte af. Ons ouers het die eerste stene gelê en daarna alle invloede wat op ons pad in ons lewe gekom het en ons self is ook flukse bouers aan ons torings. In...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 4, 2022 | Preke
Die Woord van God is genoeg (08-02-2015) PDF – Banie Swanepoel: Dink bietjie vir jouself. As jy nog nooit die Bybel gelees het nie, wat sou jy geweet het? Anders gestel: as daar nie ‘n Bybel op die aarde was nie, wat sou ons geweet het? Ons sou totaal niks van...