by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2022 | Preke
Hoekom het GOD die volk Israel uitverkies? (22-11-2015) PDF – Banie Swanepoel: Daar is ‘n klomp tema’s rondom Israel wat ons nie moet verwar nie. Hierdie tema se klem is op “hoekom?”. Die amptelike opinie van die Teologie is dat GOD Israel uitverkies het, sodat...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2022 | Preke
Geloftefees 2015 (Moeilike tye lê voor) PDF – Banie Swanepoel: Die Woord van VADER is nie altyd gewild om te hoor nie. Profete is vervolg vir wat hulle gesê het. Die volk en die konings wou dit nie hoor nie. Hulle wou soos vandag nog, gestreel wees in die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2022 | Preke
Geloftefees 16-12-2016PDF – Banie Swanepoel: Ons voorouers het soveel geloof en vertroue in hulle nageslag gehad, dat hulle op ons naam skuld gemaak het. Daar is ‘n daadwerklike poging om ons geskiedenis van ons te roof en te vervang met ‘n leuen. Wanneer ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2022 | Preke
Gelofteboodskap (16-12-2019) PDF – Banie Swanepoel: Ons begin met ‘n stukkie geskiedenis oor Bloedrivier As jy aan GOD ‘n gelofte gemaak het, onteer dit nie, want dan is jy in die moeilikheid. Die bedreiging van Bloedrivier: 470 Voortrekkers, onder leiding van...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 5, 2022 | Preke
Gee my hoop (31-01-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie tema is baie belangrik, maar ook baie moeilik om oor te dra, want wanneer ‘n mens nie in nood is nie, vereenselwig jy jou nie met ‘n ander een se nood nie. (Simpatie en empatie) Dit is eers wanneer jy self...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 5, 2022 | Preke
Die lering van die gemeente van “Christ in me” (14-02-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap (Die lering van die gemeente van “Christ in me”) is na aanleiding van ‘n beroep op iemand in die gemeente, dat ons kan sien waaroor dit gaan en waar...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 3, 2022 | Preke
Die Heilige Gees en die gees van die mens (13-03-2016) PDF – Banie Swanepoel: Met hierdie boodskap wil ons die identiteit en die karakter van die mens se gees gaan bekyk om te kyk of ons dalk ‘n beter begrip van die Gees van GOD kan kry. Die Gees van GOD is vir...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 3, 2022 | Preke
Die Geregtigheid Van Yahweh (08-11-2015) PDF – Banie Swanepoel: Geregtigheid is ‘n baie algemene term, maar om die begrip te kan vat, is moeilik. Om die geregtigheid van Yahweh deel van jou lewe en denkproses te kan maak en te weet dat Sy geregtigheid bestaan en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 2, 2022 | Preke
Broederliefde (19-04-2019) PDF – Stefan Botha: Die liefde… Met ‘n nuwe benadering, mag ons egter met ‘n nuwe oor daarna luister. Hierdie onderwerp is al holruggery en mense is al afgestomp en doof daarna geluister. Dit gaan by die een oor in en by die ander oor...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Ons houding teenoor die Heilige Gees (27-08-2014) PDF – Banie Swanepoel: Opvolg van die Heilige Gees en spreek in tale Wanneer ‘n gemeente begin funksioneer, begin dit ‘n reaksie in die onsienlike veroorsaak. As die gemeente dood is, dan los die bose geeste die...