by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Hy Wat Glo Sal Gered Word (20-02-2022) PDF Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n baie geykte onderwerp, maar die evangelie gaan oor die saligheid van ons siele. So, as ons nou baie kundig is met al die ander onderwerpe, maar ons siele is nie gered nie, wat help dit? Dit is...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Geloftediens 2021 PDF – Banie Swanepoel: Ons herdenk ‘n baie groot wonderwerk in ons verlede. 183 jaar terug het daar die grootste militêre oorwinning plaasgevind, in die geskiedenis van die mens. 20 000 Soldate aan die een kant en 400 aan die anderkant....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
– BanieSwanepoel: Die Antichris – ‘n baie aktuele onderwerp vir die dag. Voor ons kyk wat sê die Woord oor die Antichris, kom ons kyk eers wat die wêreld daaroor sê. Elke ou het ‘n ander mening, min of meer is dit die volgende: Hulle sê… 001 Die Antichris...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Wie Nie Werk Nie Moet Nie Eet Nie (10-10-2021) PDF – Stefan Botha: Wat is geloof? As iemand jou sê jy gaan jou hand brand en jy sit jou hand daar, het jy hom nie geglo nie. So, om te glo, is om te doen as iemand vir jou iets sê. As jy nie jou hand daar gesit het...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Waarom Twee Verbonde? (2021) PDF – Banie Swanepoel: Dink daaraan, alle mense het maar so in die middel van die saak ingekom. Toe jy gebore is, was alles maar soos dit was. Jy was nie van die begin af daar nie. Toe jy VADER ontmoet, begin jy maar net daar waar jy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Kan nie koop en verkoop (2021) PDF – Banie Swanepoel: Openbaring 13: 15 tot 18 is ‘n baie bekende gedeelte en baie aktueel vir die tyd waarin ons leef en almal wil die “merk” van die dier identifiseer, want as hulle net nie “die merk van die dier” het nie, dan...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
‘n Verborge evangelie vir die eenvoudiges (15-08-2021) PDF – Banie Swanepoel: As ons na die wêreld kyk dan wonder ons wie mag die evangelie bring en hoe lyk ‘n persoon wat die evangelie bring. Met wie het Yahshua gepraat toe Hy het gesê het ‘Gaan dan heen,...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Die NG-Kerk en die Bybel (01-08-2021) PDF – Banie Swanepoel: Bernhard Ficker van Somerset-Wes het ‘n brief geskryf aan die sinode van die NG-Kerk waarin die gemeente van Strand Ng-Kerk gedoleer het. Dolering is ‘n staat van rou oor lering oor die rigting wat die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Die vrug is die resultaat van die saad (25-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: As jy by ‘n boom kom en daar hang appels aan die boom, dan weet jy uit watter saad die boom voortkom. So ook die vrugte wat ons dra. Dit het ‘n oorkoms. As ek na my eie lewe kyk na ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Of ek lewe en of ek sterwe (18-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: Om te lewe en om te beplan asof jy die dood kan voorkom, is onverstandig, want jy kan nie. As ons die dood nie kan vryspring nie, kan ons voorkom dat ons vrees? Génesis 2:16 En die HERE God het...