by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Hoekom moet ons vergewe? (11-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: Vergifnis is iets wat ons elke dag in die oë staar, maar dit is nie iets wat ons maklik regkry nie. As mens net ‘n opdrag kry: ‘Doen dit’ maar jy verstaan nie hoekom nie, kan dit moeilik wees. Kom ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Van die Pasga tot die Nagmaal (04-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: Dit is belangrik om uitklaring oor die onderwerp te kry, omdat bymekaarkomste moeilik raak en dan is daar behoefte vir Nagmaal en dan duik daar baie vrae op oor die “hoe” en die “mag” daarvan. Wat...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Praat hulle van my? (06-06-2021) PDF – Stefan Botha: Ons is geneig om so graag ons eie kop te wil volg, dan laat ons ‘n spoor van verwoesting na wat ons laat opeindig op ‘n plek waar nie een van ons wil wees nie. 1 Petrus 1:3 Geseënd is die God en Vader...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Ontmoet die moderne Jood (2021) PDF – Banie Swanepoel: 001 Ontmoet die moderne Jood (Hulle sê…) 16-05-2021 002 Ontmoet die moderne Jood (Is die moderne Jood die volk van GOD?) 23-05-2021 003 Ontmoet die moderne Jood (Herstel van Israel) 13-06-2021 004 Ontmoet...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Ons optrede teenoor hulle (09-05-2021) PDF – Banie Swanepoel: Hoe en wat moet ons gesindheid wees, eerstens teenoor mense buite die geloof en dan teenoor mense wat saam met ons in die geloof is? As ons dit bedink, moet ons altyd onthou wat Yahshua se gebod is....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
– Banie Swanepoel: Lukas 14:26 As iemand na My toe kom en hy haat nie sy vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe nie, kan hy my dissipel nie wees nie. 27 En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Die orde van Melgisédek (2021) PDF – Banie Swanepoel: In die vorige reeks IS YAHSHUA GOD? het ons baie duidelik giesien dat Hy wel GOD is, maar wat ook baie duidelik is, is dat Melgisédek, ook GOD is en ook Yahshua is. Kom ons kyk in hierdie reeks wat so...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Is Yahshua God? (2021) PDF – Banie Swanepoel: Die onderwerp “Is Yahshua GOD?”, klink dalk vir ons irrelevant, maar as iemand jou daaroor konfronteer en jy nie seker is hoekom jy dit glo nie, gaan jou geloof in duie stort. So is dit maar met enige onderwerp. As...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Hoe om nie te vrees nie (24-01-2021) PDF – Banie Swanepoel: In die tyd wat ons leef, is vrees ‘n onderwerp wat op almal van toepassing is. Vrees is ‘n nare ding. Is daar iemand wat weet hoe om nie te vrees nie? Die teenoorgestelde van vrees is, is rus. Vrees is...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
– Banie Swanepoel: Alhoewel ‘n huwelik ‘n baie feestelike geleentheid is, is ‘n huwelik is ‘n baie ernstige gebeurtenis. Hoekom mens dit doen, is om twee lewens een te maak. Dit beteken die individue verdwyn. As ons in Génesis gaan lees, dan lees ons van die...