Jeróbeam se nalatenskap (10-2024)

Jeróbeam se nalatenskap (10-2024)

Jeróbeam se nalatingskap (10-2024) PDF Banie Swanepoel: Ons verhouding met die Almagtige kan nie op ons voorwaardes wees nie. Waar kom ons vorm van aanbidding vandaan? Hoekom is daar so baie verskille tussen denominasies? Is dit sonde om Hom anders te aanbid as wat Hy...
Die Israeliete se God (2024)

Die Israeliete se God (2024)

Die Israeliete se God (09-2024) PDF Banie Swanepoel: 001 Die Israeliete se God (22-09-2024) Die Israeliete het ‘n God wat geen ander volk het nie. Net hulle kan Hom hulle God noem. Anders as met ander volke, het die Israeliete nie hulle God gekies nie, maar Hy het...
Omdat ék so sê… (15-09-2024)

Omdat ék so sê… (15-09-2024)

Omdat ék so sê… (15-09-2024) PDF Banie Swanepoel: Lukas 4: 5  Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6  En die duiwel sê vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want...
MATTHÉÜS (2024)

MATTHÉÜS (2024)

MATTHÉÜS 2 Die wyse manne uit die Ooste. 1 EN toe Jesus te Betlehem in Judéa gebore is, in die dae van koning Herodes, het daar wyse manne uit die Ooste in Jerusalem aangekom 2 en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste...
Om Hom te kan ken (25-08-2024)

Om Hom te kan ken (25-08-2024)

Om Hom te kan ken (25-08-2024) PDF Banie Swanepoel: Psalm 34: 12  Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer. Filippense 3:7-11  Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag.  8  Ja waarlik, ek ag ook...
Die onwettige Hoëpriester (18-08-2024)

Die onwettige Hoëpriester (18-08-2024)

Die onwettige Hoëpriester (18-08-2024) PDF Banie Swanepoel – Die priesters was net uit die stam van Levi en uit dieselfde geslag: Esra 6: 18  En hulle het die priesters aangestel volgens hulle afdelings en die Leviete volgens hulle afdelings vir die diens...