by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 27, 2023 | Bybelstudie
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 16, 2023 | Preke, Reekse
Van Egipte tot in Kanaän (2023)PDF – Banie Swanepoel: (001) Van Egipte tot in Kanaän (16-07-2023) (002) Van Egipte tot in Kanaän (23-07-2023) (003) Van Egipte tot in Kanaän Deur die Rooisee die woestyn in (004) Van Egipte tot in Kanaän [Die sabbat van GOD]...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 7, 2023 | Bybelstudie
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 4, 2023 | Preke, Reekse
1 PETRUS (2023) PDF – Banie Swanepoel: 001 1 PETRUS 1 (04-06-2023) 002 1 PETRUS 2: 1 – 10 (‘n Uitverkore geslag) (11-06-2023) 003 1 PETRUS 2: 11 – 25 (Bywoners en vreemdelinge) (18-06-2023) 004 1 PETRUS 3: 1 – 18 (GOD is niemand se skuldenaar...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 1, 2023 | Bybelstudie
As jy hierdie gelees het en dit nie die eerste keer insien nie, lees dit weer aandagtig en sien in wat die diep betekenis is. Ons dink Vader YHWH is gevoelloos. Ons dink Hy werk net volgens reëls en beginsels. Ons besef nie dat Hy net soos ons ook emosies het nie....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 3, 2023 | Preke
– Banie Swanepoel: Johannes 17:14 Ek het hulle u woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. 15 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 1, 2023 | Preke
– Banie...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 23, 2023 | Reekse
Gídeon (2023) PDF – Stefan Botha: 001 Voorbereiding vir die stryd (23-04-2023) 002 In die stryd (30-04-2023) 001 Voorbereiding vir die stryd (23-04-2023) Rigters 6:1 Maar toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die HERE, het...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 26, 2023 | Preke
Wat is liefde? (26-03-2023) PDF – Banie Swanepoel: liefde is die mees bevredigendste IETS wat bestaan Jesaja 54:6 Want soos ‘n verlate vrou en ‘n bedroefde van gees het die HERE jou geroep, en soos ‘n vrou uit die jeugtyd as sy versmaad was, sê jou...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 12, 2023 | Preke, Reekse
Kronologie van die Wederkoms (2023) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie reeks handel oor die kronologie van Die Wederkoms en dit begin dan ook by Die Wederkoms, sodat ons ‘n raamwerk het van die volgorde van die verwagte gebeure vanaf Die Wederkoms. Iets nuttigs om...