Die Jabbokrivier (05-06-2019)

Die Jabbokrivier (05-06-2019)

Die Jabbokrivier (05-06-2019) PDF – Pieter Botha: VADER wil hê dat elkeen van ons, ons veiligheid en ons rus sal vind in ‘n volkome oorgawe aan Hom. Jabbok. ‘n Drif. ‘n Plek van oorgang, ‘n deurkruispunt, ‘n deurgang, maar Jabbok beteken ‘n plek van stryd, ‘n...