by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 17, 2022 | Preke
Wie is die heiden? (29-11-2015) PDF – Banie Swanepoel: In die vorige boodskap “Hoekom het GOD Israel uitverkies?” het ons gesien GOD het Israel slegs uitverkies, omdat Hy hom liefhet. In hierdie boodskap kyk ons wie die heiden is, want as ons sekere verse in die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 11, 2022 | Preke
Waarom doop? (30-11-2014) PDF – Banie Swanepoel: Hoekom doop ons? Waar kom die doop vandaan? Wie se instelling was dit? Moet ek gedoop word? Wanneer moet ek gedoop word? Hoe moet ek gedoop word? Daar is ‘n evangelie wat Paulus verkondig het om ons te red uit...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 11, 2022 | Preke
Verlos uit Egipte (10-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons het in ‘n vorige boodskap gesien die betekenis van “Pasga”, “Pass Over”, “Verbygaan” was dat die Engel sekere huise oorgeslaan het. In hierdie boodskap gaan ons ‘n parallel trek tussen ons lewe vandag en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 10, 2022 | Preke
Verhouding sabotasie (13-12-2015) PDF – Banie Swanepoel: Die verhouding waarvan in hierdie boodskap gepraat word, is die verhouding tussen ons en ons VADER en ook andersom gestel, Sy verhouding met ons, waarvan ons nie weet nie, nl. die rede vir ons bestaan....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 9, 2022 | Preke
Vergelding, Wraak en Vergifnis (19-11-2017) PDF – Banie Swanepoel: Kom ons kyk eers wat is wraak en wat is vergelding en hoe sluit vergifnis by dit in. Vergelding en wraak is ‘n boek wat jy hou waarin jy alles opskryf, wat ander mense aan jou doen. Vergifnis is...