by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 9, 2022 | Preke
Die Mens Van Sonde (09-10-2022) PDF – Banie Swanepoel: “Die mens van sonde” ook bekend as “Die man van sonde”; Wie is hy, hoe werk hy, wat doen hy en hoe moet ons passop vir hom? 2 Thessalonicense 2:1 Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 16, 2022 | Bybelstudie
Bewaar die Woord van GOD (1 Kon 13 v 7 – 26) (15-09-2022) Die Boek Van Mordechai (04-09-2022) Oom Siener en die dood van die konining (20-09-2022) Oorkant die riviere van Kus vandaan – Sefanja 3 (28-09-2022) 2 THESSALONICENSE 2 (Die man van sonde)...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 10, 2022 | Preke
Uitverkiesing en Verlossing (05-06-2016) PDF – Banie Swanepoel: Uitverkiesing en verlossing is nie dieselfde ding nie. As jy uitverkies is, is jy nie noodwendig verlos nie. Kom ons kyk eers wie is uitverkies en hoekom is daar ‘n uitverkiesing en waaroor die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 7, 2022 | Preke
Uitverkiesing (17-11-2013) PDF – Banie Swanepoel: Die uitverkiesing. ‘n Baie algemene onderwerp, maar die aanslag van liberalisme is geweldig en daarom kan mens hierdie onderwerp nie genoeg, of te veel, bestudeer nie. Hoekom is daar ‘n Uitverkiesing?...