Strategie teen misleiding (08-05-2016)

Strategie teen misleiding (08-05-2016)

Strategie teen misleiding (08-05-2016) PDF – Banie Swanepoel: Daar was jare terug ‘n boek getitel “Die Pelgrimsreis”. Die boek gaan oor die geestelike reis oor die kind van GOD op aarde; Al die aanvalle en misleiding en hoe hy die reis voltooi. Ons is almal...
Slegs een doelwit vir ons lewe (05-10-2014)

Slegs een doelwit vir ons lewe (05-10-2014)

Slegs een doelwit vir ons lewe (05-10-2014) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is vir die jeug, maar soos die Woord van GOD werk, sal daar vir ons elkeen ‘n boodskap in opgesluit wees. As ‘n jongeling “jeug”, kyk jy vorentoe met die wete jou hele volwasse...
Sodat ek HOM kan ken (22-05-2016)

Sodat ek HOM kan ken (22-05-2016)

Sodat ek HOM kan ken (22-05-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n baie groot onderwerp, want dit gaan oor Yahweh… Sodat ons HOM kan ken. Om GOD te bedink, is Goddelik en ‘n mens se verstand kan dit nie doen nie. So kan ons maklik onder ‘n wanindruk kom oor...