by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 22, 2022 | Preke
Sien Elohim my ook raak? (28-06-2015) PDF – Banie Swanepoel: Sien Elohim my ook raak? ‘n Kosbare boodskap wat jy in jou hart kan bêre… 1 Petrus 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 14, 2022 | Preke, Reekse
Wat Ons Sien En Wat Ons Daarmee Maak. (2022) PDF – Stefan Botha: Die klem op hierdie boodskap is drie-delig: Wat sien óns? of Wát sien ons? of Wat síén ons? Ons vertrou op ons geestelike leiers om ons op die pad te vat, maar die verantwoordelikheid lê by elkeen...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 17, 2022 | Preke, Reekse
Yahshua se woorde aan ons (2022) PDF – Banie Swanepoel: Die Woorde van Yahshua behoort elkeen van ons lewens nie net te beïnvloed nie, maar ons te transformeer. 001 (17-07-2022) 002 (24-07-2022) 003 (07-08-2022) 004 (21-08-2022) 005 (28-08-2022) 006 (11-09-2022)...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 13, 2022 | Preke
Petrus, Johannes en Paulus se Evangelies (11-12-2016) PDF – Banie Swanepoel: Dit is belangrik dat ons die erns besef met Wie en waarmee ons besig is en die tyd uitkoop, want die dae is boos. In die Ou Verbond was jy verplig om die sabbat te hou. Hoeveel kans het...