by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2025 | Preke
Die duiwel. (06-07-2025) PDF Eségiël 28:1-26 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: (2) Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die Here HERE: Omdat jou hart hoogmoedig was en jy gesê het: Ek is ‘n god, ek bewoon ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 22, 2025 | Preke, Reekse
Hou goeie moed (2025)PDF Johannes 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. Romeine 8:22-28 Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 15, 2025 | Preke
EK IS WAT EK IS – Dit is die Naam van die God wat aanbid moet word. Die uitspraak en die taal waarin ons dit sê, is nie belangrik nie, maar die betekenis is belangrik, want dit identifiseer die ware God tussen die afgode uit, wat hulle self voordoen as die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 8, 2025 | Preke
AI en die laaste dae. (08-06-2025)PDF Ek hoor ‘n interessante gesprek oor AI waarin die programmeerder vertel wat sy onlangse ervaringe met die rekenaartoestel was. Die programmeerder gee die AI ‘n opdrag om ‘n verandering binne sy eie program te maak, en dan...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 1, 2025 | Preke
Die hel (01-06-2025)PDF Die gedagte aan die hel is vir ons so vreesaanjaend dat ons die onderwerp eerder vermy, aanpas of selfs beweer dat daar nie ‘n hel bestaan nie. Volgens die Bybel is dit die ergste plek waar ‘n mens hom kan bevind en wanneer iemand daar sou...