by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 6, 2026 | Bybelstudie
Nou maar wat van die ander? (05-05-2026)PDF Hebreërs 6:13-20 Want toe God aan Abraham die belofte gegee het, het Hy, omdat Hy by geen meerdere kon sweer nie, by Homself gesweer (14) en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 29, 2026 | Bybelstudie
2 Johannes 1:1 Die ouderling aan die uitverkore vrou en aan haar kinders—wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid leer ken het; 2 ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 19, 2026 | Preke
Johannes 8:15 Julle oordeel volgens die vlees. Ek oordeel niemand nie. 16 En al oordeel Ek, my oordeel is waar, omdat Ek nie alleen is nie, maar Ek en die Vader wat My gestuur het. 17 En dit is ook in julle wet geskrywe dat die getuienis...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 5, 2026 | Bybelstudie, Preke
Johannes 8:1 Maar Jesus het na die Olyfberg gegaan. 2 En vroeg in die môre het Hy weer in die tempel gegaan, en al die mense het na Hom gekom, en Hy het gaan sit en hulle geleer. Joh 8:3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het ‘n vrou...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 30, 2026 | Bybelstudie
Jeremia 30:1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het. 2 So spreek die HERE, die God van Israel: Skryf vir jou in ‘n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het; 3 want kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek die lot van my...