by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 20, 2025 | Preke
Wie is my naaste (19-01-2025 )PDF Banie Swanepoel: Lukas 10:27 En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself. Naaste is ‘n aanduiding van ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 12, 2025 | Preke
Die drie weë (12-01-2025) PDF Banie Swanepoel: Daar is drie weë, maar net een lei na die lewe. Ons almal is onwillekeurig op ‘n lewenspad wat eindig met die ewige dood. Daar is geweldige onsekerheid oor wat na die dood vir die mens voorlê. Sommige mense sê dat daar...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Dec 22, 2024 | Preke
‘n Jaloerse God (Op vakansie met Nimrod) (22-12-2024) PDF Banie Swanepoel: Deuteronómium 6:13-15 Jy moet die HERE jou God vrees en Hom dien; en by sy Naam moet jy sweer. (14) Julle mag nie agter ander gode aan loop uit die gode van die volke wat...