by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 18, 2023 | Preke
Wat is die waarheid? (12-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Baie algemene boodskap, maar waar trek jy met die waarheid? Is jy nog op die regte spoor? Die Satan smokkel met ons koppe om die waarheid uit te haal en die leuen in te sit, in elke aspek van die lewe....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 6, 2023 | Preke
Waarom vas ons? (05-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Vasting is vir die meeste van ons vreemd, maar in die Skrif lees ons van verskeie gebeurtenisse rondom vas. So, kom ons kyk met hierdie boodskap wat se geheimenisse vir ons opgeteken is, rondom vasting....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 29, 2023 | Preke
Egbreuk (29-01-2023) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap lig die verskil tussen egskeiding en egbreuk uit. Die Skrif sê GOD haat egskeiding, maar dat egbreuk ‘n taboe is. Maleági 2:14 En julle vra: Waarom? Omdat die HERE getuie is tussen jou en die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 22, 2023 | Preke
Hou goeie moed (22-01-2023) PDF – Banie Swanepoel: Luister gerus die vorige boodskap “Hoe om staande te bly”, want hierdie boodskap sluit daarby aan. Iemand wat baie besittings het, het GOD nie nodig nie. As jy ‘n gemaklike lewe het en dit gaan net...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 16, 2023 | Preke
Hoe om staande te bly (15-01-2023) PDF – Banie Swanepoel: As iemand jou waarsku om staande te bly, moet jy weet daar kom ‘n moeilike tyd. Soos wat die pilare van die samelewing begin verkrummel begin die mense van hierdie samelewing moed verloor, omdat die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Dec 17, 2022 | Preke
Geloftedag 2022 – Gelofte van GOD aan ons (16-12-2022) PDF – Banie Swanepoel: Dit is meer as 180 jaar nadat die Gelofte gemaak was en steeds is daar baie getroue volksgenote wat die gelofte betaal. ‘n Dankdag aan GOD gewy. Dink ons egter daaraan dat GOD met óns...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Dec 11, 2022 | Preke
Op op te som (11-12-2022) PDF – Banie Swanepoel: Ons is almal verlore en het ‘n Verlosser nodig. Romeine 3:23 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God… Die skepping is vervloek ter wille van die mens en hierdie nare plek waar...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Dec 4, 2022 | Preke
Die optrede van ‘n gelowige (04-12-2022) PDF – Banie Swanepoel: Bedink ‘n bietjie die volgende… Hoe lyk ‘n gelowige? Wat is die beeld in my hart oor ‘n gelowige? Wat is die maatstaf waarmee ek geloof meet? Die wêreld se maatstaf, of die Woord van GOD? As jy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 21, 2022 | Preke, Reekse
Kronologie van die gebeure van die wederkoms (20-11-2022) PDF – Banie Swanepoel: Wat is die doel van Openbaring as ons dit nie verstaan nie. VADER het dit nie verniet vir ons laat opskryf nie. 001 Kronologie van die gebeure van die wederkoms (20-11-2022) 002...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 13, 2022 | Preke
Praktiese Geloof (13-11-2022) PDF – Banie Swanepoel: Die tyd wat ons ingaan, is die benoudheid van Jakob. As jy in maklike, gunstige omstandighede nie staande kan bly nie, hoe gaan jy staande bly wanneer omstandighede nie gunstig is nie? As ons in maklike,...