by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 6, 2022 | Preke
Sout En Lig (06-11-2022) PDF – Stefan Botha: Matthéüs 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. In Matthéüs 28:19...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 5, 2022 | Bybelstudie
– Banie Swanepoel: Lukas 24:44 En Hy sê vir hulle: Dit is die woorde wat Ek met julle gespreek het toe Ek nog by julle was, dat alles wat oor My geskrywe is in die wet van Moses en die profete en die psalms, vervul moet word. 45 Toe open Hy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 30, 2022 | Preke
Identiteits-Diefstal (30-10-2022) PDF – Banie Swanepoel: Yahshua sê: “die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe”. Hierdie onderwerp “Identiteitsdiefstal” is baie tegnies en baie akademies, maar dit is belangrik om dit te snap en daaroor te heers....
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 25, 2022 | Preke
Wie sal ons verlos van anargie? (10-03-2019) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n tema wat mens eerder sou wou vermy en jy vermy dit (anargie) so lank as wat jy kan, maar somtyds gebeur dit en kan dit nie vermy word nie… Anargie beteken: geen wet en orde...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 25, 2022 | Preke
Bekering is ‘n daaglikse keuse (23-10-2022) PDF – Banie Swanepoel: Jy kan jou nie deur Moses, tot Yahshua bekeer nie. Wat beteken dit om jou te bekeer? Wanneer ons ons to GOD bekeer, moet ons verander, maar waarnatoe en hoe? Vir die logiese denke van die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 22, 2022 | Preke
Wie Is Yahweh Vir My? (19 – 10 – 2014) PDF – Banie Swanepoel: Het ons ‘n doel met VADER in ons lewe, of het Hy ‘n doel met ons lewe in Sy Koninkryk? Ondersoek jou eie hart vir opregtheid, want ons is so blootgestel in hierdie wêreld aan ‘n evangelie...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 21, 2022 | Preke
Die Jabbokrivier (05-06-2019) PDF – Pieter Botha: VADER wil hê dat elkeen van ons, ons veiligheid en ons rus sal vind in ‘n volkome oorgawe aan Hom. Jabbok. ‘n Drif. ‘n Plek van oorgang, ‘n deurkruispunt, ‘n deurgang, maar Jabbok beteken ‘n plek van stryd, ‘n...