Wie is die heiden? (29-11-2015)

Wie is die heiden? (29-11-2015)

Wie is die heiden? (29-11-2015) PDF – Banie Swanepoel: In die vorige boodskap “Hoekom het GOD Israel uitverkies?” het ons gesien GOD het Israel slegs uitverkies, omdat Hy hom liefhet. In hierdie boodskap kyk ons wie die heiden is, want as ons sekere verse in die...
Waarom doop? (30-11-2014)

Waarom doop? (30-11-2014)

Waarom doop? (30-11-2014) PDF – Banie Swanepoel: Hoekom doop ons? Waar kom die doop vandaan? Wie se instelling was dit? Moet ek gedoop word? Wanneer moet ek gedoop word? Hoe moet ek gedoop word? Daar is ‘n evangelie wat Paulus verkondig het om ons te red uit...
Verlos uit Egipte (10-04-2016)

Verlos uit Egipte (10-04-2016)

Verlos uit Egipte (10-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons het in ‘n vorige boodskap gesien die betekenis van “Pasga”, “Pass Over”, “Verbygaan” was dat die Engel sekere huise oorgeslaan het. In hierdie boodskap gaan ons ‘n parallel trek tussen ons lewe vandag en...
Verhouding sabotasie (13-12-2015)

Verhouding sabotasie (13-12-2015)

Verhouding sabotasie (13-12-2015) PDF – Banie Swanepoel: Die verhouding waarvan in hierdie boodskap gepraat word, is die verhouding tussen ons en ons VADER en ook andersom gestel, Sy verhouding met ons, waarvan ons nie weet nie, nl. die rede vir ons bestaan....
Die Mens Van Sonde (09-10-2022)

Die Mens Van Sonde (09-10-2022)

Die Mens Van Sonde (09-10-2022) PDF – Banie Swanepoel: “Die mens van sonde” ook bekend as “Die man van sonde”; Wie is hy, hoe werk hy, wat doen hy en hoe moet ons passop vir hom? 2 Thessalonicense 2:1  Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die...
Uitverkiesing en Verlossing (05-06-2016)

Uitverkiesing en Verlossing (05-06-2016)

Uitverkiesing en Verlossing (05-06-2016) PDF – Banie Swanepoel: Uitverkiesing en verlossing is nie dieselfde ding nie. As jy uitverkies is, is jy nie noodwendig verlos nie. Kom ons kyk eers wie is uitverkies en hoekom is daar ‘n uitverkiesing en waaroor die...
Uitverkiesing (17-11-2013)

Uitverkiesing (17-11-2013)

Uitverkiesing (17-11-2013) PDF – Banie Swanepoel: Die uitverkiesing. ‘n Baie algemene onderwerp, maar die aanslag van liberalisme is geweldig en daarom kan mens hierdie onderwerp nie genoeg, of te veel, bestudeer nie. Hoekom is daar ‘n Uitverkiesing?...